
Gertjie “Auto Pilot”
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Maandag | 20:00 | trending_flat | 22:00 |
---|---|---|---|
Dinsdag | 12:00 | trending_flat | 14:00 |
Kom kuier saam en geniet al jou gunsteling en bekende “pop-” en “rock-anthems” vanaf 1980 tot 2000.
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Die Millennium Show speel ons al jou gunsteling klub liedjies vanuit die 90's en 2000's.
closeDie naam van die program is 'n terugblik en 'n ode aan Springbok Radio. Ons speel musiek uit die Springbok Radio era vir daardie nostalgiese terugblik.
close'n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Kry jou dans skoene aan!
closeRadio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A