Afrikaans

Top Twintig

Ons weeklikse Top 20 gunstelinge

Background
share close
Saterdag 11:00 13:00

Radio H2A se weeklikse “Top Twintig” program is ‘n populêre program. Tydens die program speel ons die week se Top 20 treffers op Radio H2A.

Luisteraars kan ook deel word van Radio H2A se Top 20 program deur vir hulle gunsteling liedjie te stem. Om te stem besoek ons TOP 30 bladsy en “upvote” of “downvote” liedjies deur die op of af pyltjies te kliek/tap.

Die liedjie met die meeste “upvotes” is dan Radio H2A se nommer 1 en die een met die minste “upvotes” gaan lê dan op nommer 30.


Top Twintig crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon