
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Jou Ouma se Potjie is ‘n potjiekos kompetisie wat elke jaar in Arkansas gehou word. Soos die gewoonte is Radio H2A die vermaaklikheidsborg en sal ons sorg vir lekker musiek en vermaak.
Inskrywings vir die potjiekos kompetisie:
$50 per span van 2
Program:
Open: 8:00
Proe: 15:00
Klaar: 17:00
Kontak besonderhede vir inligting en verblyf:
Geraldine: +1 (870) 400 7931
Christo: +1 (870) 739 0316
Begin | 2 August 2025 H 08:00 |
---|---|
End | 2 August 2025 H 17:00 |
Address | 201 County Road 754 |
Link | https://www.facebook.com/groups/818088603263279/ |
Phone | +1 870 400 7937 |
Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A