Saterdag Jolyt met Tokkie
Saterdag kuier saam met Tokkie
Tokkie vermaak ons met lekker naweek musiek, boererate asook humor in sy Saterdag Jolyt program op Radio H2A
closeRadio H2A Almal Mag Lekker Kry
A State of Trekker is ‘n program wat aangebied word deur Andries Lingenfelder. ‘n Unieke program met Andries se eie “flavour” gevul met lekker EDM en trance musiek vir diegene wat energie soek vir die week.
Tokkie vermaak ons met lekker naweek musiek, boererate asook humor in sy Saterdag Jolyt program op Radio H2A
close
Elke naweek speel ons die Top 20 treffers van Radio H2A. Kom kuier saam en luister na jou gunsteling treffers!
close
Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A