Christo Gaybba
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
| Saterdag | 11:00 | trending_flat | 13:00 |
|---|
Tokkie Goosen is ‘n geleentheidskoordineerder op ‘n vakansie oord in Suid Afrika. Hy is ook betrokke by verskeie radio stasies in Suid-Afrika en bied selfs ‘n program aan by hierdie onderskeie radio stasies. Tokkie bring sy jarelange radio ondervinding na Radio H2A met sy “Saterdag Jolyt met Tokkie” waar hy ons vermaak met verskeie musiek genre’s.
Luister gerus na een van ons nuwe omroepers en sy top program wat hy uitsaai vanuit Suid-Afrika.
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Die stigter van Radio H2A, Benji is ook 'n omroeper en bied die "Klok Uit" program elke weeksaand.
Elke naweek speel ons die Top 20 treffers van Radio H2A. Kom kuier saam en luister na jou gunsteling treffers!
close
'n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Kry jou dans skoene aan!
close
Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A