Stigter & Omroeper

Benji van Niekerk

Background

Gunsteling Gesegde

“As jy jouself nie kan geniet nie, geniet iemand anderste.”

 

Die stigter van Radio H2A, Benji is oorspronklik van Carolina, MP en werk tans in Lexington, Missouri. Benji is nie nuut in die radio-bedryf nie en kom van stasies soos Radio Houtstok en Jou Stasie.

Benji het ‘n liefde vir verskeie musiek genre’s en vermaak hy luisteraars saam met die “Klok Uit” program elke weeksdag van Maandae tot Donderdae.

Rate it

DJ

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon