Andries Lingenfelder
Andries se liefde vir verskeie genres musiek bring hy na Radio H2A en bied die "A State of Trekker" program aan.
Andries se liefde vir verskeie genres musiek bring hy na Radio H2A en bied die "A State of Trekker" program aan.
Die stigter van Radio H2A, Benji is ook 'n omroeper en bied die "Klok Uit" program elke weeksaand.
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.