
Gertjie “Auto Pilot”
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Vrydag | 00:00 | trending_flat | 12:00 |
---|---|---|---|
Vrydag | 14:00 | trending_flat | 00:00 |
Saterdag | 00:00 | trending_flat | 11:00 |
Saterdag | 14:00 | trending_flat | 00:00 |
‘n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Trek jou dans skoene aan!
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Die stigter van Radio H2A, Benji is ook 'n omroeper en bied die "Klok Uit" program elke weeksaand.
Gertjie, ons "auto pilot," is aan die beurt met lekker Afrikaanse musiek.
closeDie Klein Saterdag program is 'n middel-in-week program om die voete te laat jeuk en net 'n bietjie 'n breek te vat van die harde week wat jy tot dusver beleef het.
closeOns vat jou terug en speel al die bekende en gunsteling Eurohits, Pop en Rock musiek vanuit die 80's en 90's
closeRadio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A