80's

Back to 80’s Music Party

Pop en rock musiek vanuit die 80's en 90's

Background
share close
Maandag 12:00 14:00
Dinsdag 08:00 10:00
Donderdag 16:00 18:00
Vrydag 12:00 14:00
Saterdag 08:00 10:00
Sondag 16:00 18:00

Kom kuier saam en geniet al jou gunsteling en bekende “pop-” en “rock-anthems” vanaf 1980 tot 2000.


crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon