Club

Millennium Show

Jou gunsteling klub hits van die 90's en 2000's

Background
share close
Donderdag 20:00 22:00
Vrydag 12:00 14:00

Die Millennium Show speel ons al jou gunsteling klub liedjies vanuit die 90’s en 2000’s.

Kom saam ons op ‘n avontuur op “memory lane” en beleef weer jou jong dae en lekker kuiers saam vriende en daai spesiale maat wat jou voete aan die brand gehad het.


Millennium Show crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon