Radio H2A Top 20
Ons weeklikse Top 20 gunstelinge
Elke naweek speel ons die Top 20 treffers van Radio H2A. Kom kuier saam en luister na jou gunsteling treffers!
close
Elke naweek speel ons die Top 20 treffers van Radio H2A. Kom kuier saam en luister na jou gunsteling treffers!
close
Gertjie, ons "auto pilot," is aan die beurt met lekker Afrikaanse musiek.
close
'n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Kry jou dans skoene aan!
close
Die Klein Saterdag program is 'n middel-in-week program om die voete te laat jeuk en net 'n bietjie 'n breek te vat van die harde week wat jy tot dusver beleef het.
close
Deel van Afrikaans wees is Boeremusiek. Kom kuier saam ons elke Saterdag middag vir die beste tradisionele en moderne boeremusiek.
close