
Christo Gaybba
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Saterdag | 13:00 | trending_flat | 14:00 |
---|
Ons Saterdag-middag Boeremusiek-uur speel ons lekker tradisionele en moderne boeremusiek. Kom kuier saam en deel saam ons in tradisionele Afrikaner kultuur!
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Gertjie, ons "auto pilot," is aan die beurt met lekker Afrikaanse musiek.
closeDie naam van die program is 'n terugblik en 'n ode aan Springbok Radio. Ons speel musiek uit die Springbok Radio era vir daardie nostalgiese terugblik.
close'n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Kry jou dans skoene aan!
closeRadio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A