Golden Oldies

Springbok Progam

Musiek vanuit die Springbok Radio era!

Background
share close
Maandag 12:00 14:00
Sondag 20:00 22:00

Onthou jy die destyds “Springbok Radio?” Wel, ons Springbok Program herleef die liedjies van ouds wat gereeld op Springbok Radio gespeel het. Kuier saam en stap saam ons “down memory lane” met die beste liedjies vanuit die 60’s en 70’s.


Springbok Progam crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon