
Gertjie “Auto Pilot”
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Maandag | 00:00 | trending_flat | 20:00 |
---|---|---|---|
Maandag | 22:00 | trending_flat | 00:00 |
Dinsdag | 00:00 | trending_flat | 12:00 |
Dinsdag | 14:00 | trending_flat | 20:00 |
Dinsdag | 22:00 | trending_flat | 00:00 |
Woensdag | 00:00 | trending_flat | 12:00 |
Woensdag | 14:00 | trending_flat | 20:00 |
Woensdag | 22:00 | trending_flat | 00:00 |
Donderdag | 00:00 | trending_flat | 12:00 |
Donderdag | 14:00 | trending_flat | 20:00 |
Donderdag | 22:00 | trending_flat | 00:00 |
Sondag | 00:00 | trending_flat | 08:00 |
Sondag | 11:00 | trending_flat | 00:00 |
Gertjie, ons “auto pilot,” is aan die beurt met lekker Afrikaanse musiek. So tussendeur al die Afrikaans, sal Gertjie dan ook hier en daar ‘n Engelse liedjie ook ingooi.
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Gertjie, ons "auto pilot," is aan die beurt met lekker Afrikaanse musiek.
closeDie Klein Saterdag program is 'n middel-in-week program om die voete te laat jeuk en net 'n bietjie 'n breek te vat van die harde week wat jy tot dusver beleef het.
close'n Versoek van ons luisteraars speel ons van Vrydag oggend regdeur tot Sondag aand lekker kuier en dans Afrikaanse musiek. Kry jou dans skoene aan!
closeRadio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A