Christelike Musiek
Lig jou hande na bo en loof Hom!
Skakel elke Sondag om 08:00 in vir lofprysing met lekker Afrikaanse en Engelse Christelike musiek.
close
Skakel elke Sondag om 08:00 in vir lofprysing met lekker Afrikaanse en Engelse Christelike musiek.
close
Sluit Sondag by ons aan vir inspirerende lofprysing, praktiese inhoud wat in die Woord gegrond is.
close
Hernu jou gees en jou verhouding met ons Hemelse Vader met lekker lofprysing en saamsing liedjies. Loof en prys Hom, of raak stil in Sy teenwoordigheid.
close