Christelik

Kerkdiens (KSM)

Weeklikse kerkdiens deur KSM

Background
share close
Sondag 10:00 10:30

Jesus het ’n droom vir sy Kerk Sonder Mure. Hy droom van ons as die liefdevolste gemeenskap wat die Jesuslewe ontdek deur as sy kerk te dien, in nederigheid uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles wat mooi, reg en heel is.

Beweeg saam met ons om Kerksondermure se impak op die wêreld te vergroot. Om ons stad beter te maak, nuwe kerke te plant en as gemeente meer mense nader te nooi.

Besoek gerus Kerk Sonder Mure se webwerf: https://ksm.co.za/

Het jy ‘n noodgeval?

Kontak ons predikant op roep 24/7: +27 83 489 0180


Kerkdiens (KSM) crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon