
Christo Gaybba
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
Dinsdag | 20:00 | trending_flat | 22:00 |
---|---|---|---|
Woensdag | 12:00 | trending_flat | 14:00 |
Hier by Radio H2A glo ons dat elke Afrikaner se krag kom van ons Hemelse Vader.
Dit is waarom ons glo dat Radio H2A elke Dinsdag aand “gospel” musiek sal uitsaai om net weer DANKBAAR te wees aan ons Verlosser, Jesus Christus. Kom loof en prys Hom daar waar jy in die lorrie, trekker, bakkie, stroper of dalk in jou huis sit.
Indien jy voel jy wil met iemand in kontak kom rondom jou geestelike lewe, is jy welkom om ons te kontak op enige van ons sosiale platforms en ons sal jou in kontak sit met iemand wat jou kan help.
Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Skakel elke Sondag om 08:00 in vir lofprysing met lekker Afrikaanse en Engelse Christelike musiek.
closeSluit Sondag by ons aan vir inspirerende lofprysing, praktiese inhoud wat in die Woord gegrond is.
closeHernu jou gees en jou verhouding met ons Hemelse Vader met lekker lofprysing en saamsing liedjies. Loof en prys Hom, of raak stil in Sy teenwoordigheid.
closeRadio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A