Christelik

Christelike Musiek

Lig jou hande na bo en loof Hom!

Background
share close
Sondag 08:00 10:00
Sondag 10:30 11:00

Elke Sondag van vroeg speel ons Christelike musiek. Kom deel saam met ons om ons Hemelse Vader te loof en prys.

Tydens die Sondag Lofprysing program skakel ons oor na ons Sondag kerkdiens om God se Woord te hoor en sodoende ons te vul met God se heerlikheid vir die komende week.


Christelike Musiek crew


DJ

Christo Gaybba

Christo, is 'n omroeper by Radio H2A asook die tegniese persoon wat alles beheer vanaf Radio H2A se webwerf, alle grafiese ontwerp tot by die maak van jingles, aankondigings en advertensies, ens.




Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon