Rock

Classic Rock Show

Klassieke rock musiek vir jou ore

Background
share close
Maandag 20:00 22:00
Dinsdag 16:00 18:00
Woensdag 12:00 14:00
Donderdag 08:00 10:00
Vrydag 20:00 22:00
Saterdag 16:00 18:00

Ons “Classic Rock Show” is ‘n klassieke rock musiek program propvol gevul met musiek vanuit die 70’s tot 90’s jare. Die program bevat al jou gunsteling rock musiek van bekendes soos Def Leppard, Dire Straits, AC/DC, Queen ens.


crew





Rate it

Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.

Ons program

Kliek op die skakel vir ons volle programskedule:

Luister Na Ons Op Jou FOon