Gertjie “Auto Pilot”
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
Radio H2A Almal Mag Lekker Kry
| Donderdag | 12:00 | trending_flat | 14:00 |
|---|
Gertjie is Radio H2A se "auto pilot" DJ. Hy is mal oor Afrikaanse musiek en jy sal hom kry waar hy Radio H2A luisteraars sal "entertain" meestal met Afrikaanse musiek.
'n Program propvol klassieke rock musiek vanuit die 70's, 80's en 90's met kunstenaars soos Dire Straits, Def Leppard, AC/DC, Queen ens.
close
Deel van Afrikaans wees is Boeremusiek. Kom kuier saam ons elke Saterdag middag vir die beste tradisionele en moderne boeremusiek.
close
Die naam van die program is 'n terugblik en 'n ode aan Springbok Radio. Ons speel musiek uit die Springbok Radio era vir daardie nostalgiese terugblik.
close
Radio H2A is ‘n eerste in die VSA. Die eerste en enigste Afrikaanse aanlyn radio stasie wat regstreeks uitsaai vanuit verskeie state in Amerika. Ons luisterbasis strek oor Kanada, VSA, Panama asook Suid-Amerika met ‘n luisterbasis ook in Suid-Afrika en selfs ook Australië en Nieu-Seeland.
© Copyright Radio H2A